“Droom ek dalk?”
Die volgende verslag kom uit Malawi en handel oor een van die geskiedkundige “Vreugdevolle Lowers”-Streekbyeenkomste van Jehovah se Getuies wat gedurende die sourer van 1995 dear gehou is.
“LANGS ’n hoofpad, omtrent halfpad op teen die westelike newer van die Malawimeer, is ’n teken die eerste keer in 29 jaar opgerig. Dit lui: ‘Streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies.’
‘In Groot vragmotor staan tangs die teken, en uit sy sleepwa klim meer as 200 byeenkomsgangers van die dorp Mzuzu. Hulle het bondels klere, komberse, potte, emmers,voedsel, vuurmaakhout en Bybels saamgebring en sluit hulle nou aan by sowat 3 000 van hulle broers en susters van ander plekke.
“Terwyl ons diegene groet wat van die vragmotor afklim, daag die 63-jarige George Chikako daar op, wat sy fiets deur die sand stoot nadat by twee dae van Nkhotakota of daarmee gery het. Broer Chikako het nor die fare vier vonnisse uitgedien weeps sy weiering our Bybelbeginsels prys to gee. Sy neef is dood van slae wat by ontvang het terwyl by in gevangenskap was. ‘broom ek dalk?’ het broer Chikako gevra. ‘Hierdie byeenkoms word helder oordag gehou, en hierdie mense sing Koninkryksliedere hardop! Ons moes al die fare in die donkey van die nag bymekaarkom, Koninkryksliedere fluister en ons hande teen mekaar vryf in plaas van handeklap. Nou vergader ons oop en bloot, en die mense is verbaas our to sien dot daar so baie van ons is, terwyl hulle gedink het dot ons maar net ’n handjievol is!’
“Die byeenkomsterrein is met gras omhein en lossies met riete bedek our koelte to gee. Klein grashutte en opelugslaapplekke is gebou our die byeenkomsgangers to huisves. Die naglug is gevul met die klank van pragtige melodieuse stemme wat pie meer gedemp is uit vrees vir vervolging pie.
“Hoe gepas is dit tog dat die byeenkomstema ‘Vreugdevolle Lowers’ was!”
[Foto-erkenning op bladsy 32]
Mountain High Maps® Copyright © 1995 Digital Wisdom, Inc.