Onderwerpindeks Vir Die Wagtoring 2004
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn
ALLERLEI
666—nie net ’n raaisel, 4/1
Aan ’n kerk behoort? 6/1
Anabaptiste, 6/15
Brief aan Noag, 7/1
“Die ware God en die ewige lewe” (1Jo 5:20), 10/15
“Een van die grootste ingenieurswerke” (gegote see), 1/15
Ehud, 3/15
Geestelike behoeftes, 2/1
Geestelike waardes, 10/15
Geestelikheid en welstand, 2/1
Geluk, 9/1
Godsdiens oorsaak van probleme? 2/15
God se knegte soos bome, 3/1
Goeie leierskap, 11/1
Goeie regering, 8/1
Hoop op vrede, 1/1
Kan gebede verskil maak? 6/15
Kan kerke gered word? 3/1
Kappadosië, 7/15
Koninkryksregering ’n werklikheid, 8/1
Meule sit brood op tafel, 9/15
Moet geestelikes hulle met politiek bemoei? 5/1
Onse Vader, 9/15
Op wie se beloftes vertrou? 1/15
Rebekka, 4/15
“Sagmoediges sal die aarde beërf”, 10/1
Sport in ou tyd, 5/1
Tot engele om hulp bid? 4/1
Vind beste raad, 8/15
Vrede van Wesfale, 3/15
Ware aanbidding en die heidendom het gebots (Efese), 12/15
Wat maak lewe werklik sinvol? 8/1
“Weggeseil na Siprus”, 7/1
Wilde dier en merk, 4/1
Wil jy vir ewig lewe? 11/15
BYBEL
“Besonder goeie” vertaling (Nuwe Wêreld-vertaling), 12/1
Chester Beatty-skatte, 9/15
Complutensiese Poliglot, 4/15
Glanspunte uit Genesis—I, 1/1
Glanspunte uit Genesis—II, 1/15
Glanspunte uit Eksodus, 3/15
Glanspunte uit Levitikus, 5/15
Glanspunte uit Numeri, 8/1
Glanspunte uit Deuteronomium, 9/15
Glanspunte uit Josua, 12/1
‘Reisiger ter wille van Evangelie’ (G. Borrow), 8/15
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Abraham en Sara—Volg geloof na! 5/15
Beheer omstandighede jou lewe? 6/1
Bied onsekerheid die hoof, 2/1
Bied ontmoediging die hoof, 9/1
Erfenis aan kinders verskuldig, 9/1
Geestelike doelwitte, 7/15
Grootmaak van kinders, 6/15
Here se Aandmaal, 3/15
Het jy ’n volkome hart? 3/1
Hoe om liefde vir God te toon, 3/1
Jongmense—Laat ouers hart help bewaak! 10/15
Oë gevestig op beloning, 4/1
Reg en verkeerd—Hoe besluit? 12/1
‘Skerpsinnige tree met kennis op’ (Spr 13), 7/15
Staan neutraliteit in weg van Christelike liefde? 5/1
‘Stry goeie stryd van geloof’, 2/15
‘Tent van regskapenes sal floreer’ (Spr 14), 11/15
Vertroosting vir dié wat beproewinge verduur, 2/15
Wagtende houding, 10/1
JEHOVAH
Gee om vir ons? 1/1
Gee vir jou om, 7/1
God bly maak? 5/15
“Hoe talryk is u werke!” 11/15
‘Laat u wil op aarde geskied’, 4/15
Nederigheid, 11/1
JEHOVAH SE GETUIES
Brief van Alejandra (Mexiko), 10/1
Byeenkoms by ‘middelpunt van wêreld’ (Paaseiland), 2/15
Doen goed in tye van nood, 6/1
Eerlike gewete (selfoon terugbesorg), 2/1
Floreer, 3/1
“Gee God heerlikheid”-byeenkomste, 1/15
Geluk om te gee (bydraes), 11/1
Gileadgraduerings, 6/15, 12/15
Informele getuieniswerk in Mexiko se Engelse veld, 4/15
Klasmaats van oortuigings vertel (Pole), 10/1
‘Kom oor en help’ (Bolivia), 6/1
Liberië, 4/1
Lojaal en standvastig (Pole), 10/15
Mense by werksplek bereik, 4/1
Mexiko se inheemse volke, 8/15
Nie net ’n speletjie (kinders), 10/1
‘Ons geleer om haar godsdiens te respekteer’ (Italië), 6/15
“Vergete slagoffers” word onthou, 9/1
“Vriendskapseilande” (Tonga), 12/15
JESUS CHRISTUS
Geboorte wat onthou moet word, 12/15
Wonderwerke—Feit of fiksie? 7/15
KALENDER
“Bome van Jehovah word versadig”, 1/15
“Hoe talryk is u werke!” 11/15
‘Majestueuser as die berge’, 3/15
‘Riviere klap hande’, 5/15
“Rykdom van die seë”, 9/15
‘Somer en winter sal nooit ophou’, 7/15
LEWENSVERHALE
Bevredigende lewe ondanks hartseer (A. Hyde), 7/1
Ferm standpunt vir God se heerskappy (M. Žobrák), 11/1
Godvrugtige vergenoegdheid het my deurgehelp (I. Osueke), 3/1
Hoewel blind, is oë geopen! (E. Hauser), 5/1
Klein opofferings, groot seëninge (G. en A. Aljian), 4/1
Onderskraag deur Jehovah se krag (E. Haffner), 8/1
Ondervind Jehovah se liefderyke goedhartigheid (F. King), 2/1
Opvoeding het lewenslank voortgeduur (H. Gluyas), 10/1
Ryklik geseën vir sendinggees (T. Cooke), 1/1
Van donker kerkers na Switserse Alpe (L. Walther), 6/1
Vertrou op Jehovah se sorg (A. Denz Turpin), 12/1
Vol lewe van gewillige opofferinge (M. en R. Szumiga), 9/1
STUDIEARTIKELS
Aanvaar Jehovah se hulp? 12/15
Behae in “wet van Jehovah”? 7/15
Bejaardes—kosbare lede van ons broederskap, 5/15
Betoon goedhartigheid in vyandige wêreld, 4/15
Bly kuis deur jou hart te bewaak, 2/15
“Doen die werk van ’n evangeliedienaar”, 3/15
‘Gaan en maak dissipels’, 7/1
Gebalanseerde beskouing van alkohol, 12/1
Gelukkige knegte van Jehovah, 11/1
Geseënd is dié wat aan God heerlikheid gee, 6/1
‘Getroue slaaf’ deurstaan die toets! 3/1
God se volk moet goedhartigheid liefhê, 4/15
Heg regte waarde aan gawe van lewe, 6/15
“Here, leer ons hoe om te bid” (modelgebed), 2/1
“Hou aan om krag te verkry in die Here”, 9/15
‘Hulle geluid het oor hele aarde uitgegaan’, 1/1
Jehovah is groot in lojale liefde, 1/15
Jehovah is ons Helper, 12/15
Jehovah openbaar sy heerlikheid aan nederiges, 8/1
Jehovah se grootheid ondeurgrondelik, 1/15
Jehovah se oordeel oor goddeloses, 11/15
Jehovah, ‘vesting in tye van benoudheid’, 8/15
Jehovah voorsien in daaglikse behoeftes (modelgebed), 2/1
Jongmense, bou julle vir die toekoms? 5/1
Kweek Christelike beskouing van grootheid aan, 8/1
Laat almal die heerlikheid van Jehovah verkondig, 1/1
Laat jou deur die lewende God lei, 6/15
‘Leer hulle om alles te onderhou wat ek beveel het’, 7/1
Liefde teenoor bejaardes—Christelike verantwoordelikheid, 5/15
Moeg maar nie vermoeid nie, 8/15
Moet “tere geneentheid vir mekaar hê”, 10/1
Paradys—Vir jou? 10/15
Pas op vir “die stem van vreemdelinge”, 9/1
Skepping maak heerlikheid van God bekend! 6/1
“Slaaf” wat getrou en verstandig is, 3/1
Soek Jehovah, die Een wat harte ondersoek, 11/15
Sonder oorsaak gehaat, 8/15
Spreek God se Woord met vrymoedigheid, 11/15
‘Toneel van wêreld aan die verander’, 2/1
“Trek deur die land”, 10/15
Verheerlik God “uit een mond”, 9/1
“Verordening van Jehovah” kan nie misluk, 7/15
Versterk mekaar, 5/1
Vertrou op God se gees om veranderinge te hanteer, 4/1
Vervolg en tog gelukkig, 11/1
“Voer jou bediening ten volle uit”, 3/15
“Volle wapenrusting van God”, 9/15
Waak teen bedrog, 2/15
Wandel in die weg van onkreukbaarheid, 12/1
Weerstaan gees van veranderende wêreld, 4/1
Wees moedig soos Jeremia, 5/1
Wie gee vandag heerlikheid aan God? 10/1
VRAE VAN LESERS
144 000 letterlik? 9/1
23 000 of 24 000 Israeliete geval? (1Ko 10:8; Nu 25:9), 4/1
Bloedfraksies, 6/15
Demone gedurende Duisendjarige Heerskappy, 11/15
Hoe heilige gees bedroef? (Ef 4:30), 5/15
Hoe kon Hanamel grond aan Jeremia verkoop? (Jer 32:7), 3/1
“Leen sonder om te hoop om iets terug te kry” (Lu 6:35), 10/15
Letterlike kameel en naald? (Mt 19:24; Mr 10:25; Lu 18:25), 5/15
“Ongelowiges” (2Ko 6:14), 7/1
Paulus skipbreuk gely by Malta? 8/15
‘Satan reeds uit hemel geval’ (Lu 10:18), 8/1
“Volmaakte liefde” (1Jo 4:18), 10/1
Vraatsug, 11/1
Waar het duif olyfblaar gevind? (Ge 8:11), 2/15
Waarom het Juda geslagsomgang gehad met vrou wat skynbaar ’n prostituut was? (Ge 38:15), 1/15
Waarom het Migal ’n terafimbeeld gehad? (1Sa 19:13), 6/1
Waarom Israelitiese mans met gevange vroue kon trou, 9/15
Waarom Jesus Tomas aan hom laat raak het, maar nie Maria Magdalena, 12/1
Wat het gebeur, wie in gevaar? (Eks 4:24-26), 3/15
Wat Jubeljaar voorafgeskadu het, 7/15