Inhoudsopgawe
15 Januarie 2009
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
2-8 Maart 2009
BLADSY 3
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 200, 172
9-15 Maart 2009
Put vreugde uit die dissipelmaakwerk
BLADSY 7
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 130, 211
16-22 Maart 2009
Is jy ’n ‘bestuurder van God se onverdiende goedhartigheid’?
BLADSY 12
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 50, 58
23-29 Maart 2009
Kyk! Jehovah se goedgekeurde Kneg
BLADSY 21
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 168, 4
30 Maart 2009–5 April 2009
Jehovah se Kneg—“Vir ons oortreding deurboor”
BLADSY 25
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 224, 214
Doel van die studieartikels
Studieartikels 1-3 BLADSYE 3-16
Wat behels dit om ’n volgeling van Christus te wees? Dit beteken dat ons sy uitsonderlike eienskappe, soos sy wysheid en sy nederigheid, moet navolg. Dit vereis ook dat ons ywerig in die dissipelmaakwerk moet wees. En dit sluit hartgrondige liefde vir medegelowiges in. Die artikels bespreek hoe jy Christus op hierdie drie maniere kan navolg.
Studieartikels 4, 5 BLADSYE 21-29
Hierdie twee artikels ondersoek verskeie profesieë in die boek Jesaja wat in Jesus Christus vervul is. ’n Bespreking van die profesieë sal ons waardering vergroot vir alles wat Jehovah en Jesus deur middel van Jesus se dood en opstanding vir ons gedoen het. Die artikels sal ons dus help om ons verstand en hart voor te berei vir die Gedenkmaal wat op die aand van 9 April 2009 gehou sal word.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
“Dit is die weg. Wandel daarop”
BLADSY 17
Jehovah se Woord is lewend—glanspunte uit die boek Openbaring—I
BLADSY 30