Studie-uitgawe
AUGUSTUS 2019
STUDIEARTIKELS VIR: 30 SEPTEMBER–27 OKTOBER 2019
© 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif.
VOORBLAD:
Terwyl Paulus in Rome onder huisarres is, skryf hy sy brief aan die gemeente in Filippi. Gedurende daardie tyd maak Paulus ook goed gebruik van geleenthede om vir sy wagte en besoekers te preek (Sien studieartikel 32, paragraaf 16)