Rooster vir die week van 10 November
WEEK WAT BEGIN MET 10 NOVEMBER
Lied 99 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 15 ¶20-23, venster op bl. 157 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 19-22 (10 min.)
Nr. 1: Deuteronomium 22:20-30 (4 min. of minder)
Nr. 2: Hoe sonde ons verhouding met God raak—rs bl. 386 ¶3–bl. 387 ¶3 (5 min.)
Nr. 3: Aanneming—Jehovah neem geestelike kinders aan deur middel van Christus Jesus—it-1-E bl. 51 ¶1-3 “Adoption”; of eie navorsing (5 min.)
Diensvergadering:
10 min: Plaaslike behoeftes.
20 min: “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Toon persoonlike belangstelling.” Bespreking. Bespreek eers die artikel en reël dan ’n demonstrasie wat uit twee dele bestaan. Laat ’n verkondiger die aanbod vir die maand aanbied sonder om persoonlike belangstelling te toon. Herhaal dan die demonstrasie, maar laat die verkondiger hierdie keer persoonlike belangstelling toon.
Lied 84 en gebed