Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Desember bl. 1
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • ONTWAAK!
  • LEER DIE WAARHEID AAN ANDER
  • WAAROM MOET JY DIE BYBEL STUDEER? (Video)
  • BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Voorgestelde velddiensaanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Desember bl. 1
Twee susters hou ’n Bybelstudie in Chili

Susters hou ’n Bybelstudie in Chili

Voorgestelde aanbiedings

ONTWAAK!

Ontwaak! Nr. 6 2016 | Siekte​—⁠Hoe om jouself te beskerm

Vraag: Die meeste mense wil graag gesond wees. Wat dink jy kan ons doen om ons teen siekte te beskerm?

Teks: Spr 22:3

Aanbod: Hierdie Ontwaak! bespreek praktiese dinge wat ons kan doen om te keer dat ons siek word.

LEER DIE WAARHEID AAN ANDER

’n Oop Bybel

Vraag: Is dit God wat ons lyding veroorsaak of is dit iets anders?

Teks: Job 34:10

Waarheid: God is nooit die oorsaak van ons lyding nie. Lyding word eerder deur die Duiwel veroorsaak of dit ontstaan omdat mense slegte keuses maak. En soms ly mense omdat hulle op die verkeerde tyd op die verkeerde plek is. Maar wanneer ons ly, ondersteun God ons altyd. Hy gee regtig vir ons om.

WAAROM MOET JY DIE BYBEL STUDEER? (Video)

Waarom moet jy die Bybel studeer? (video)

Vraag: Dink jy dat God in beheer is van die wêreld? [Wag vir ’n antwoord.] Die Bybel se antwoord sal jou dalk verbaas. Hierdie kort video verduidelik dit. [Speel die video.]

Aanbod: Hoofstuk 11 van hierdie boek verduidelik waarom God lyding toelaat en wat hy omtrent lyding gaan doen. [Bied die Leer Bybel-boek aan.]

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.

    Afrikaanse publikasies (1975-2022)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel