Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Desember bl. 3
  • “Laat ons opgaan na die berg van Jehovah”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Laat ons opgaan na die berg van Jehovah”
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah se huis word verhef
    Jesaja se profesie—Lig vir die hele mensdom I
  • Vrede—die werklikheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Desember bl. 3

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JESAJA 1–5

“Laat ons opgaan na die berg van Jehovah”

2:2, 3

“Aan die einde van die dae”

Die tyd waarin ons nou lewe

“Die berg van die huis van Jehovah”

Jehovah se verhewe rein aanbidding

“Al die nasies sal daarheen stroom”

Diegene wat rein aanbidding aanneem, vergader in eenheid

“Kom, en laat ons opgaan na die berg van Jehovah”

Ware aanbidders nooi ander om by hulle aan te sluit

“Hy sal ons omtrent sy weë onderrig, en ons sal in sy paaie wandel”

Jehovah onderrig ons deur middel van sy Woord en help ons om in sy paaie te wandel

Mense uit alle nasies gaan op na die berg van Jehovah

2:4

“Ook sal hulle nie meer leer om oorlog te voer nie”

Jesaja het beskryf hoe mense hulle oorlogswapens in landbougereedskap sal verander. Dit toon dat Jehovah se volk vrede sal nastreef. Wat was hierdie gereedskap in Jesaja se dag?

“Swaarde [word] ploegskare”

1 ’n Ploegskaar was die deel van ’n ploeg wat die boonste laag van die grond gesny het. Party was van metaal gemaak.—1Sa 13:20

“Spiese [word] snoeimesse”

2 ’n Snoeimes was dalk ’n krom metaallem met ’n handvatsel. Hierdie gereedskapstuk is gebruik om wingerdstokke te snoei.—Jes 18:5

’n Swaard en ’n spies
’n Ploegskaar en ’n snoeimes
    Afrikaanse publikasies (1975-2022)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel