Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Desember bl. 4
  • Die Messias het profesieë vervul

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die Messias het profesieë vervul
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • A7-C Belangrikste gebeurtenisse van Jesus se lewe op die aarde – Jesus se groot bediening in Galilea (Deel 1)
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Desember bl. 4

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JESAJA 6-10

Die Messias het profesieë vervul

Gedrukte weergawe

Eeue voordat Jesus gebore is, het Jesaja voorspel dat die Messias sou preek “in die Jordaanstreek, Galilea van die nasies”. Jesus het hierdie profesie vervul toe hy deur Galilea gereis het. Gedurende hierdie reis het hy gepreek en die goeie nuus aan mense geleer.—Jes 9:1, 2.

’n Kaart van Galilea
  • ’n Kruik wyn

    Hy het sy eerste wonderwerk gedoen​—Joh 2:1-11 (Kana)

  • Die 12 apostels

    Hy het sy apostels gekies​—Mr 3:13, 14 (naby Kapernaum)

  • Jesus onderrig

    Hy het die Bergpredikasie gehou​—Mt 5:1–7:27 (naby Kapernaum)

  • ’n Seuntjie wat opgewek is

    Hy het ’n weduwee se enigste seun opgewek​—Lu 7:11-17 (Nain)

  • Jesus verskyn aan sy dissipels nadat hy opgewek is

    Hy het aan sowat 500 dissipels verskyn nadat hy opgewek is​—1Ko 15:6 (Galilea)

    Afrikaanse publikasies (1975-2022)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel