27 Februarie–5 Maart
JESAJA 63-66
Lied 19 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Nuwe hemele en ’n nuwe aarde bring groot vreugde”: (10 min.)
Jes 65:17—“Die vorige dinge sal nie onthou word nie” (ip-2 383 ¶23)
Jes 65:18, 19—Daar sal groot vreugde wees (ip-2 384 ¶25)
Jes 65:21-23—Mense sal ’n bevredigende lewe lei en veilig voel (w12 9/15 9 ¶4-5)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jes 63:5—Hoe ondersteun God se woede hom? (w07 1/15 11 ¶5)
Jes 64:8—Hoe oefen Jehovah sy gesag as ons Pottebakker uit? (w13 6/15 25 ¶3-5)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 63:1-10
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Ef 5:33—Leer die waarheid aan ander.
Herbesoek: (4 min. of minder) 1Ti 5:8; Tit 2:4, 5—Leer die waarheid aan ander.
Toespraak: (6 min. of minder) Jes 66:23; w06 11/1 30-31 ¶14-17—Tema: Ons samekomste—’n Permanente deel van ons aanbidding
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Verbly julle in julle hoop” (Jes 65:17, 18; Ro 12:12): (15 min.) Bespreking. Speel die video Verbly julle in die hoop.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 9 ¶1-9, en tabel “Wêreldwye vermeerdering”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 95 en gebed