SKATTE UIT GOD SE WOORD | JEREMIA 25-28
Wees dapper soos Jeremia
Jeremia het gewaarsku dat Jerusalem net soos Silo verwoes sou word
Die verbondsark, wat Jehovah se teenwoordigheid voorgestel het, was voorheen in Silo
Jehovah het toegelaat dat die Filistyne die Ark neem en dit het nooit na Silo teruggekeer nie