Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Oktober bl. 6
  • Gee jou heel beste vir Jehovah

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Gee jou heel beste vir Jehovah
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Bring offerandes wat God behaag
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Die verkryging van God se goedkeuring lei tot die ewige lewe
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Oktober bl. 6

SKATTE UIT GOD SE WOORD | HOSEA 8-14

Gee jou heel beste vir Jehovah

14:2, 4, 9

Wanneer jy jou heel beste vir Jehovah gee, maak dit hom gelukkig en hou dit vir jou voordele in

Wanneer ons ons beste vir Jehovah gee, maak dit hom gelukkig en hou dit vir ons voordele in

JOU VERHOUDING MET JEHOVAH

  1. Jy bring lofoffers aan Jehovah

  2. Jehovah vergewe jou, jy geniet sy goedkeuring en jy word sy vriend

  3. Wanneer jy besef watter voordele dit inhou om Jehovah se bevele te gehoorsaam, versterk dit jou begeerte om hom te loof

HET JY GEWEET?

Bulle was die grootste en waardevolste diere wat deur die Israeliete geoffer is. Bulle is soms vir die sondes van die priesters geoffer en soms vir die sondes van die hele nasie Israel. Jehovah beskou die bulle, of lof, van ons lippe as een van die beste offerandes.

’n Israeliet lei ’n bul

Hoe kan ek my heel beste vir Jehovah gee?

    Afrikaanse publikasies (1975-2021)
    Teken af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel