30 September–6 Oktober
JAKOBUS 1-2
Lied 122 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Die pad na sonde en die dood”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot Jakobus.]
Jak 1:14 – Verkeerde gedagtes kan maklik na verkeerde begeertes lei (g17.4 14)
Jak 1:15 – Verkeerde begeertes kan baie keer na sonde en die dood lei (g17.4 14)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jak 1:17 – Hoekom word Jehovah “die Vader van die hemelse ligte” genoem? (it-2-E 253-254)
Jak 2:8 – Wat is “die koninklike wet”? (it-2-E 222 ¶4)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jak 2:10-26 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie Bybelvers. Nooi die huisbewoner na die vergadering. (th studie 3)
Derde herbesoek: (4 min. of minder) Kies jou eie Bybelvers. Bied ’n studiepublikasie aan. (th studie 12)
Bybelstudie: (5 min. of minder) bhs 30 ¶4-5 (th studie 13)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Hou aan om hierdie dinge te bedink”: (8 min.) Bespreking. Speel die video Vermy dinge wat lojaliteit ondermyn – Ongepaste vermaak.
Ouers – Berei jou tiener voor om sexting te vermy: (7 min.) Toespraak deur ’n ouerman gebaseer op die Ontwaak! van November 2013, bladsy 4-5.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 14 ¶10-16
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 134 en gebed