Inhoudsopgawe
Januarie 2016
© 2016 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
WEEK VAN 29 FEBRUARIE 2016–6 MAART 2016
3 Wees vasbeslote om ‘julle broederliefde te laat voortduur’!
Wat is ons jaarteks vir 2016? Waaraan moet ons dink wanneer ons gedurende die jaar daarna kyk? Hierdie artikel sal vir ons toon hoe ons by ons jaarteks kan baat vind.
WEEK VAN 7-13 MAART 2016
9 Laat God se “onbeskryflike vrye gawe” jou beweeg
Jehovah het ons ’n “onbeskryflike vrye gawe” gegee (2 Korintiërs 9:15). Wat is hierdie gawe? Hoe beweeg dit ons om Christus Jesus na te volg, ons broers lief te hê en hulle uit die hart te vergewe? Ons sal die antwoorde op hierdie vrae bespreek, sowel as ’n paar dinge wat ons gedurende die Gedenkmaalseisoen kan doen.
WEEK VAN 14-20 MAART 2016
14 Die gees getuig met ons gees
WEEK VAN 21-27 MAART 2016
20 “Ons sal saam met julle gaan”
Hierdie twee artikels sal verduidelik hoe iemand weet of hy of sy genooi is om hemel toe te gaan en wat dit vir hierdie persoon beteken om gesalf te wees. Ons sal ook bespreek hoe gesalfdes hulleself moet beskou en hoe ons moet reageer wanneer ons sien dat diegene wat die brood en die wyn by die Gedenkmaal gebruik, in getal toeneem.
WEEK VAN 28 MAART 2016–3 APRIL 2016
27 Om saam met God te werk, verskaf ons vreugde
Jehovah het nog altyd ander genooi om saam met hom te werk om sy voorneme te verwesenlik. Hy wil hê dat die goeie nuus regoor die aarde verkondig moet word en hy het ons genooi om aan hierdie werk deel te neem. Hierdie artikel bespreek waarom dit ons groot vreugde verskaf om saam met God te werk.
VOORBLAD:
MADAGASKAR
’n Pionier lees ’n teks vir ’n man op ’n ossewa in die Laning van Kremetarte in Morondava, Madagaskar
VERKONDIGERS
29 963
BYBELSTUDIES
77 984
GEDENKMAALOPKOMS