Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ijwcl artikel 26
  • Hulle het die “pêrel van groot waarde” gevind

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hulle het die “pêrel van groot waarde” gevind
  • Die Bybel verander lewens
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoeveel beteken die Koninkryk vir jou?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
  • “Een pêrel van groot waarde”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
  • Swart pêrels—Juwele uit die Suidsee
    Ontwaak!—2005
  • Streef vandag die “pêrel van groot waarde” na
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
Sien nog
Die Bybel verander lewens
ijwcl artikel 26

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Hulle het die “pêrel van groot waarde” gevind

Jesus het ander geleer dat God se Koninkryk al die probleme van die mensdom sal oplos (Matteus 6:10). In Matteus 13:44-46 het hy die volgende twee illustrasies gegee om te wys hoe waardevol die waarheid oor God se Koninkryk is:

Collage: Twee mans in Jesus se illustrasies. 1. ’n Man grawe in ’n veld en kyk verbaas na wat hy vind. 2. ’n Ander man hou ’n pêrel vas en glimlag.
  • ’n Man het in ’n veld gewerk en onverwags ’n skat gevind wat weggesteek was.

  • ’n Reisende handelaar wat na mooi pêrels gesoek het, het een pêrel van groot waarde gevind.

Albei mans was so bly dat hulle al hulle besittings verkoop het om die skat wat hulle gevind het, te kry. Hierdie mans verteenwoordig mense wat die Koninkryk as so waardevol beskou het dat hulle groot opofferinge gemaak het om die seëninge daarvan te kry (Lukas 18:29, 30). Kyk in hierdie video na die verhaal van twee mense wat soos die mans in Jesus se illustrasies is.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel