Les 3
Phillip het gehoor sy maatjie is siek.
Toe sê hy: “Ek het ’n idee.
Ek sal vir hom ’n kaartjie gee.
Dan sal hy weet dat ek hom mis en hoop dat hy gou beter is!”
Doen iets goeds vir iemand en julle albei sal bly wees!
AKTIWITEITE
Lees vir jou kind:
Laat jou kind wys na die:
Huis Lessenaar Phillip
Son Voël Boom
Vra jou kind:
Weet jy van iemand wat siek is?
Wat kan ons doen om hom beter te laat voel?
[Prent op bladsy 8]
[Prent op bladsy 8]
[Prent op bladsy 9]
[Prent op bladsy 9]