My Bybellesse
3 JAAR EN JONGER
Phillip het gehoor sy maatjie is siek.
Toe sê hy: “Ek het ’n idee.
Ek sal vir hom ’n kaartjie gee Dan sal hy weet dat ek hom mis En hoop dat hy gou beter is!”
Betoon goedhartigheid en julle albei sal gelukkig wees! 1 Petrus 3:8
AKTIWITEITE
Laat jou kind wys na die:
Huis
Lessenaar
Phillip
Son
Voël
Boom
Maak melding van ’n vriend wat nie lekker voel nie, en praat met jou kind oor hoe julle albei daardie persoon kan aanmoedig.