Genesis 37:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Ruben het vir hulle gesê: “Moenie hom doodmaak nie.+ Gooi hom in hierdie waterput in die wildernis, maar moet hom nie seermaak nie.”+ Hy wou hom red sodat hy hom na sy pa kon terugbring.
22 Ruben het vir hulle gesê: “Moenie hom doodmaak nie.+ Gooi hom in hierdie waterput in die wildernis, maar moet hom nie seermaak nie.”+ Hy wou hom red sodat hy hom na sy pa kon terugbring.