-
Genesis 41:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 En die dun graanare het die sewe vol en goeie graanare begin insluk. Daarna het Farao wakker geword en besef dat dit ’n droom was.
-