Genesis 41:55 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 55 Uiteindelik het die hele Egipte ook gely as gevolg van die hongersnood, en die volk het Farao begin smeek vir brood.+ Toe het Farao vir al die Egiptenare gesê: “Gaan na Josef toe, en doen wat hy ook al vir julle sê.”+
55 Uiteindelik het die hele Egipte ook gely as gevolg van die hongersnood, en die volk het Farao begin smeek vir brood.+ Toe het Farao vir al die Egiptenare gesê: “Gaan na Josef toe, en doen wat hy ook al vir julle sê.”+