Genesis 42:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Daarna het Josef die bevel gegee dat hulle sakke* vol graan gemaak moet word, dat elke man se geld in sy sak teruggesit moet word en dat daar vir hulle padkos vir die reis gegee moet word. En dit is vir hulle gedoen.
25 Daarna het Josef die bevel gegee dat hulle sakke* vol graan gemaak moet word, dat elke man se geld in sy sak teruggesit moet word en dat daar vir hulle padkos vir die reis gegee moet word. En dit is vir hulle gedoen.