Genesis 45:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 Toe kon Josef nie meer sy emosies voor al sy dienaars onder beheer hou nie.+ Daarom het hy uitgeroep: “Gaan uit, almal van julle!” Niemand anders het by hom gebly terwyl Josef sy identiteit aan sy broers bekend gemaak het nie.+
45 Toe kon Josef nie meer sy emosies voor al sy dienaars onder beheer hou nie.+ Daarom het hy uitgeroep: “Gaan uit, almal van julle!” Niemand anders het by hom gebly terwyl Josef sy identiteit aan sy broers bekend gemaak het nie.+