Genesis 11:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En hulle het gesê: “Laat ons vir ons ’n stad bou, en ’n toring wat tot by die hemel reik, sodat ons beroemd kan word en nie regoor die aarde verstrooi word nie.”+ Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 11:4 “Hele Skrif”, bl. 18
4 En hulle het gesê: “Laat ons vir ons ’n stad bou, en ’n toring wat tot by die hemel reik, sodat ons beroemd kan word en nie regoor die aarde verstrooi word nie.”+