5 Abram het sy vrou, Sarai,+ en Lot, die seun van sy broer,+ saamgeneem, sowel as al die besittings wat hulle versamel het+ en die mense wat hulle in Haran verkry het, en hulle het na die land Kanaän vertrek.+ Toe hulle in die land Kanaän aangekom het,