Genesis 13:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En ek sal jou nageslag* soos die stof van die aarde maak. Net soos die stof van die aarde nie getel kan word nie, sal jou nageslag* ook nie getel kan word nie.+
16 En ek sal jou nageslag* soos die stof van die aarde maak. Net soos die stof van die aarde nie getel kan word nie, sal jou nageslag* ook nie getel kan word nie.+