-
Genesis 16:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 En hy het gevra: “Hagar, diensmeisie van Sarai, waar kom jy vandaan en waarheen is jy op pad?” Toe het sy gesê: “Ek het van my meesteres, Sarai, af weggevlug.”
-