Genesis 26:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Later het hy daarvandaan weggetrek en nog ’n put gegrawe, maar hulle het nie daaroor gestry nie. Hy het dit dus Reʹhobot* genoem en gesê: “Dit is omdat Jehovah ons nou genoeg plek gegee het en ons vrugbaar gemaak het in die land.”+
22 Later het hy daarvandaan weggetrek en nog ’n put gegrawe, maar hulle het nie daaroor gestry nie. Hy het dit dus Reʹhobot* genoem en gesê: “Dit is omdat Jehovah ons nou genoeg plek gegee het en ons vrugbaar gemaak het in die land.”+