Genesis 27:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Maar Isak het Esau geantwoord: “Kyk, ek het hom as meester oor jou aangestel,+ en ek het al sy broers vir hom gegee as knegte, en ek het gesê dat hy graan en nuwe wyn sal hê.+ Wat bly nog oor wat ek vir jou kan gee, my seun?”
37 Maar Isak het Esau geantwoord: “Kyk, ek het hom as meester oor jou aangestel,+ en ek het al sy broers vir hom gegee as knegte, en ek het gesê dat hy graan en nuwe wyn sal hê.+ Wat bly nog oor wat ek vir jou kan gee, my seun?”