Genesis 27:46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 Daarna het Rebekka vir Isak bly sê: “Ek haat my lewe as gevolg van die dogters van Het.+ As Jakob ooit ’n vrou neem uit die dogters van Het, soos hierdie dogters van die land, wil ek eerder net dood wees.”+ Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 27:46 Die Wagtoring,2006/9/15, bl. 21-221995/7/15, bl. 131993/8/1, bl. 7-8
46 Daarna het Rebekka vir Isak bly sê: “Ek haat my lewe as gevolg van die dogters van Het.+ As Jakob ooit ’n vrou neem uit die dogters van Het, soos hierdie dogters van die land, wil ek eerder net dood wees.”+