Genesis 30:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Toe het Lea gesê: “God het vir my, ja vir my, ’n goeie geskenk gegee. Uiteindelik sal my man my verdra,+ want ek het vir hom aan ses seuns geboorte gegee.”+ Daarom het sy hom Seʹbulon*+ genoem.
20 Toe het Lea gesê: “God het vir my, ja vir my, ’n goeie geskenk gegee. Uiteindelik sal my man my verdra,+ want ek het vir hom aan ses seuns geboorte gegee.”+ Daarom het sy hom Seʹbulon*+ genoem.