-
Genesis 4:15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Toe het Jehovah vir hom gesê: “Om dit te voorkom, sal daar sewe keer wraak geneem word op enigiemand wat Kain doodmaak.”
Jehovah het dus ’n teken vir Kain vasgestel sodat niemand wat hom vind, hom sou doodmaak nie.
-