Eksodus 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Toe Farao se dogter afgekom het om in die Nylrivier te bad, het haar diensmeisies langs die Nylrivier geloop. Sy het die mandjie tussen die riete gesien en haar slavin onmiddellik gestuur om dit te gaan haal.+
5 Toe Farao se dogter afgekom het om in die Nylrivier te bad, het haar diensmeisies langs die Nylrivier geloop. Sy het die mandjie tussen die riete gesien en haar slavin onmiddellik gestuur om dit te gaan haal.+