Eksodus 4:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 God het toe gesê: “Doen dit sodat hulle kan glo dat Jehovah, die God van hulle voorvaders, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob,+ aan jou verskyn het.”+
5 God het toe gesê: “Doen dit sodat hulle kan glo dat Jehovah, die God van hulle voorvaders, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob,+ aan jou verskyn het.”+