Eksodus 5:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Hulle het dadelik vir hulle gesê: “Mag Jehovah sien wat julle gedoen het en julle oordeel. Dit is julle skuld dat Farao en sy knegte ons haat,* en julle het ’n swaard in hulle hand gesit om ons dood te maak.”+
21 Hulle het dadelik vir hulle gesê: “Mag Jehovah sien wat julle gedoen het en julle oordeel. Dit is julle skuld dat Farao en sy knegte ons haat,* en julle het ’n swaard in hulle hand gesit om ons dood te maak.”+