Eksodus 12:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Die bloed sal dien as julle teken op die huise waarin julle is, en ek sal die bloed sien en by julle verbygaan, en die plaag sal nie oor julle kom om julle te vernietig wanneer ek Egipte tref nie.+
13 Die bloed sal dien as julle teken op die huise waarin julle is, en ek sal die bloed sien en by julle verbygaan, en die plaag sal nie oor julle kom om julle te vernietig wanneer ek Egipte tref nie.+