Eksodus 15:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal hulle agternasit! Ek sal hulle inhaal! Ek sal verdeel wat ek van hulle afvat, totdat ek versadig is! Ek sal my swaard uittrek! My hand sal hulle onderwerp!’+
9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal hulle agternasit! Ek sal hulle inhaal! Ek sal verdeel wat ek van hulle afvat, totdat ek versadig is! Ek sal my swaard uittrek! My hand sal hulle onderwerp!’+