Eksodus 15:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Vrees en angs sal hulle oorval.+ Weens die grootheid van u arm sal hulle so bewegingloos wees soos ’n klip,totdat u volk verbytrek, o Jehovah,totdat die volk wat u voortgebring het,+ verbytrek.+
16 Vrees en angs sal hulle oorval.+ Weens die grootheid van u arm sal hulle so bewegingloos wees soos ’n klip,totdat u volk verbytrek, o Jehovah,totdat die volk wat u voortgebring het,+ verbytrek.+