Eksodus 17:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Maar die volk was baie dors, en hulle het aangehou om teen Moses te kla+ en gesê: “Hoekom het jy ons uit Egipte uitgelei om ons en ons kinders en ons vee van die dors te laat doodgaan?”
3 Maar die volk was baie dors, en hulle het aangehou om teen Moses te kla+ en gesê: “Hoekom het jy ons uit Egipte uitgelei om ons en ons kinders en ons vee van die dors te laat doodgaan?”