Eksodus 17:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe het Josua gedoen net soos Moses vir hom gesê het,+ en hy het teen die Amalekiete geveg. En Moses, Aäron en Hur+ het opgeklim na die top van die heuwel.
10 Toe het Josua gedoen net soos Moses vir hom gesê het,+ en hy het teen die Amalekiete geveg. En Moses, Aäron en Hur+ het opgeklim na die top van die heuwel.