Eksodus 29:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 en die lyfbande om hulle sit, Aäron sowel as sy seuns, en jy moet hulle hoofbedekkings op hulle sit. En die priesterskap moet hulle s’n word as ’n permanente wetsbepaling.+ Dit is hoe jy Aäron en sy seuns moet inhuldig om as priesters te dien.*+
9 en die lyfbande om hulle sit, Aäron sowel as sy seuns, en jy moet hulle hoofbedekkings op hulle sit. En die priesterskap moet hulle s’n word as ’n permanente wetsbepaling.+ Dit is hoe jy Aäron en sy seuns moet inhuldig om as priesters te dien.*+