-
Eksodus 29:20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Slag die ram en neem van sy bloed en smeer dit aan die onderste deel van Aäron se regteroor en aan die onderste deel van sy seuns se regteroor en aan die duim van hulle regterhand en aan die groottoon van hulle regtervoet, en besprinkel al die kante van die altaar met die bloed.
-