10 Aäron moet een keer per jaar+ op die horings daarvan versoening doen. Hy moet een keer per jaar van die bloed van die sonde-offer gebruik om vir die altaar versoening te doen.+ Dit moet in al julle geslagte gedoen word. Dit is besonder heilig vir Jehovah.”