Eksodus 31:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Dit is ’n permanente teken tussen my en die Israeliete,+ want in ses dae het Jehovah die hemel en die aarde gemaak, en op die sewende dag het hy opgehou werk en gerus.’”+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 31:17 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2019/12, bl. 2-3 Redenering, bl. 357-358
17 Dit is ’n permanente teken tussen my en die Israeliete,+ want in ses dae het Jehovah die hemel en die aarde gemaak, en op die sewende dag het hy opgehou werk en gerus.’”+