Eksodus 32:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Toe het Moses by die ingang van die kamp gaan staan en gesê: “Wie is aan Jehovah se kant? Kom na my toe!”+ En al die Leviete het om hom bymekaargekom.
26 Toe het Moses by die ingang van die kamp gaan staan en gesê: “Wie is aan Jehovah se kant? Kom na my toe!”+ En al die Leviete het om hom bymekaargekom.