7 wat lojale liefde aan duisende betoon,+ wat ongehoorsaamheid en oortreding en sonde vergewe.+ Maar hy sal beslis nie die skuldiges ongestraf laat bly nie,+ want hy bring straf vir die oortreding van vaders oor kinders en oor kleinkinders, oor die derde geslag en oor die vierde geslag.”+