Levitikus 1:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “‘Dan moet die jong bul voor Jehovah geslag word, en die seuns van Aäron, die priesters,+ moet die bloed aanbied+ en al die kante van die altaar, wat by die ingang van die tent van samekoms is, met die bloed besprinkel.
5 “‘Dan moet die jong bul voor Jehovah geslag word, en die seuns van Aäron, die priesters,+ moet die bloed aanbied+ en al die kante van die altaar, wat by die ingang van die tent van samekoms is, met die bloed besprinkel.