2 Dan moet hy dit na die seuns van Aäron, die priesters, bring, en die priester moet ’n hand vol van die fynmeel en olie neem, en al die wierook, en hy moet dit as ’n simbool van die hele offer+ op die altaar laat rook, ’n vuuroffer met ’n aangename geur vir Jehovah.