Levitikus 4:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Die priester moet van die bloed van die sonde-offer met sy vinger neem en dit aan die horings+ van die brandofferaltaar smeer, en hy moet die res van die bloed aan die voet van die brandofferaltaar uitgooi.+
25 Die priester moet van die bloed van die sonde-offer met sy vinger neem en dit aan die horings+ van die brandofferaltaar smeer, en hy moet die res van die bloed aan die voet van die brandofferaltaar uitgooi.+