Levitikus 9:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Gaan na die altaar en bied jou sonde-offer+ en jou brandoffer aan, en doen versoening vir jou+ en vir jou huis. Bied die offer van die volk aan+ en doen versoening vir hulle,+ net soos Jehovah beveel het.”
7 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Gaan na die altaar en bied jou sonde-offer+ en jou brandoffer aan, en doen versoening vir jou+ en vir jou huis. Bied die offer van die volk aan+ en doen versoening vir hulle,+ net soos Jehovah beveel het.”