Levitikus 9:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe het Aäron se seuns die bloed+ vir hom aangebied, en hy het sy vinger in die bloed gesteek en dit aan die horings van die altaar gesmeer, en hy het die res van die bloed aan die voet van die altaar uitgegooi.+ Levitikus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 9:9 Die Wagtoring,2004/5/15, bl. 22
9 Toe het Aäron se seuns die bloed+ vir hom aangebied, en hy het sy vinger in die bloed gesteek en dit aan die horings van die altaar gesmeer, en hy het die res van die bloed aan die voet van die altaar uitgegooi.+