Levitikus 20:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 “‘Enige man of vrou wat geeste oproep* of wat ’n fortuinverteller is,* moet vir seker doodgemaak word.+ Die volk moet hulle met klippe doodgooi. Hulle het die doodstraf oor hulleself gebring.’”*
27 “‘Enige man of vrou wat geeste oproep* of wat ’n fortuinverteller is,* moet vir seker doodgemaak word.+ Die volk moet hulle met klippe doodgooi. Hulle het die doodstraf oor hulleself gebring.’”*